'n akoestiese ontleding van die glottale puls van sekere stempatologiese verskynsels
Clicks: 201
ID: 254948
1977
Article Quality & Performance Metrics
Overall Quality
Not rated
Combines reader engagement with the AI quality analysis. This
article has not been analysed, so there is no overall score —
reader engagement is measured and shown alongside.
Reader Engagement
Popular Article
30.0
/100
201 views
18 readers
AI Quality Assessment
Not analyzed
Readership in this journal
PopularRanked #20 of 25 articles by views in journal of pediatric orthopedics
Most read
Least read
Bar heights use a square-root scale.
Mint this article as an NFT
Not yet mintedCreate a permanent, verifiable on-chain record of this article on the Scimatic Network. The NFT is held in your Journament account, and you can withdraw it to your own wallet at any time.
5
SUSD
one-off · no wallet required
Abstract
'n Uitgebreide akoestiese analise van die glottale golf-vorm van normale en patologiese stemme deur middel van 'n unieke opnametegniek en analiseproses is gedoen met die oog op 'n kritiese evaluering van die toepassingsmoontlikhede van die metode en inligting wat verkry kan word. By die ondersoek is 15 normale en 17 abnormale stemme betrek. Die abnormale groep sluit in toestande soos karsinoma, nodules, poliepe, papiloma, ventrikulere fonasie en stemlipverlammings. 'n Fluktuasiefaktor of afwykingsfaktor vir elke parameter in 5 fonasiewyses van elke afwykende stem is bepaal. Elke abnormale stem is individueel met die normale groep vergelyk en dit blyk dat die afwykingsfaktore verband hou met die graad en omvang van die patologie. Aanduidings bestaan dat daar tipiese resultate vii spesifieke patologiese toestande mag wees en dit blyk dat die metode beslis potensiele waarde inhou vir die objektiewe evaluering en beskrywing van die stem, sowel as hulpmiddel in stemterapie.
| Reference Key |
groenewald1977south'n
Use this key to autocite in the manuscript while using
SciMatic Manuscript Manager or Thesis Manager
|
|---|---|
| Authors | ;Emily Groenewald |
| Journal | journal of pediatric orthopedics |
| Year | 1977 |
| DOI |
10.4102/sajcd.v24i1.381
|
| URL | |
| Keywords |
Citations
No citations found. To add a citation, contact the admin at info@scimatic.org
Comments
No comments yet. Be the first to comment on this article.