Clicks: 3
ID: 206196
1998
Article Quality & Performance Metrics
Overall Quality
Not rated
Combines reader engagement with the AI quality analysis. This article has not been analysed, so there is no overall score — reader engagement is measured and shown alongside.
AI Quality Assessment
Not analyzed
Readership in this journal
Popular

Ranked #259 of 269 articles by views in BioMed research international

Most read Least read

Bar heights use a square-root scale. Only the 120 most-read articles are drawn; the journal has 269 in total.

Mint this article as an NFT
Not yet minted

Create a permanent, verifiable on-chain record of this article on the Scimatic Network. The NFT is held in your Journament account, and you can withdraw it to your own wallet at any time.

5 SUSD one-off · no wallet required
Abstract
Voor my le drie begrafnisbriewe. Vir die soveelste keer het ek dit al gelees en steeds is alles onwerklik. Het dit werklik gebeur? Hoe is dit moontlik dat drie belangrike Ou Testamentici binne 'n paar maande kan sterf? Wat gaan met die yak gebeur en hoe gaan die studente dit verwerk? Wat is die langtermynvooruitsigte vir die studie van die Ou Testament in Suid-Afrika? Op 'n wrede manier het ons geleer dat die sosio-politieke transformasie van universiteite nie die ergste is nie. Die dood is veel erger. Die verlaging van standaarde, kampusonrus, die afrikanisering van die wetenskap, skrale beroepsmoontlikhede vir jong akademici en die donker beroepstoekoms van gevestigde akademici word deur die skielike sterwe van drie kollegas verdwerg. Dit maak 'n mens magteloos en 'n gevoel van disorientasie oorweldig jou. Prediker is steeds reg: tussen gebore word en doodgaan word ons dag vir dag aan gebeure oorgelewer waaraan ons weinig kan doen. Ons lewe magteloos, want ons het nie oor die lewe, die dood en talle ander gebeurtenisse beheer nie. Hieronder volg 'n kort huldeblyk oor elkeen: eers kom Ferdinand Deist (9 Augustus 1944 tot 12 Julie 1997), dan Riempies Prinsloo (19 Augustus 1944 tot 5 Oktober 1997) en ten slotte Hannes Olivier (31 Januarie 1945 tot 25 Maart 1998) aan die beurt. Hiema volg iets oor intemetonderrig en 'n nuwe akademiese tydskrif.
Reference Key
roux1998verbumteologiekroniek Use this key to autocite in the manuscript while using SciMatic Manuscript Manager or Thesis Manager
Authors ;J.H. le Roux
Journal BioMed research international
Year 1998
DOI
10.4102/ve.v19i2.590
URL
Keywords

Citations

No citations found. To add a citation, contact the admin at info@scimatic.org

No comments yet. Be the first to comment on this article.