verskuiwende denke van die 2012-gksa-sinode
Clicks: 19
ID: 255117
2013
Article Quality & Performance Metrics
Overall Quality
Not rated
Combines reader engagement with the AI quality analysis. This
article has not been analysed, so there is no overall score —
reader engagement is measured and shown alongside.
Reader Engagement
Emerging Content
5.4
/100
19 views
0 readers
AI Quality Assessment
Not analyzed
Readership in this journal
EmergingRanked #184 of 214 articles by views in BMC emergency medicine
Most read
Least read
Bar heights use a square-root scale. Only the 120 most-read articles are drawn; the journal has 214 in total.
Mint this article as an NFT
Not yet mintedCreate a permanent, verifiable on-chain record of this article on the Scimatic Network. The NFT is held in your Journament account, and you can withdraw it to your own wallet at any time.
5
SUSD
one-off · no wallet required
Abstract
In hierdie artikel word die moontlikheid van ’n denkverskuiwing bespreek en gemeet aan die hand van navorsing wat gedoen is onder die afgevaardigdes van die 2012-GKSA-Sinode. Die agtergrond rondom denkverandering word bespreek, waarna die bevindings van die empiriese studie oor die stand van denke aan die hand van drie aktuele stellings aangetoon word. Die stellings spruit voort uit die verskynsel van dalende lidmaatgetalle binne gemeentes. Navorsing wat tydens die Sinode aan die hand van ’n vraelys plaasgevind het, het gefokus op die mate van bewussyn by die afgevaardigdes in verband met die krisissituasie wat gereformeerde gemeentes ervaar ten opsigte van dalende lidmaatgetalle. Daarna is die moontlikheid van verskuiwende denke terug na die eise van die Groot Opdrag ondersoek. Indien verskuiwende denke wel voorkom, is ten slotte nagegaan of die totale Suid-Afrikaanse bevolking, ongeag taal of kultuur, as teikengroep gereken kan word. Die kwantitatiewe en kwalitatiewe benadering verskaf insiggewende statistiek, asook insae in verband met die denkverskuiwing en die sleutelposisie van die Groot Opdrag in die verskynsel van dalende lidmaatgetalle in gemeentes.
| Reference Key |
helden2013inverskuiwende
Use this key to autocite in the manuscript while using
SciMatic Manuscript Manager or Thesis Manager
|
|---|---|
| Authors | ;Sophia (Phia) van Helden |
| Journal | BMC emergency medicine |
| Year | 2013 |
| DOI |
http://dx.doi.org/10.4102/ ids.v47i1.117
|
| URL | |
| Keywords |
Citations
No citations found. To add a citation, contact the admin at info@scimatic.org
Comments
No comments yet. Be the first to comment on this article.