editorial
Clicks: 4
ID: 233352
2008
Article Quality & Performance Metrics
Overall Quality
Not rated
Combines reader engagement with the AI quality analysis. This
article has not been analysed, so there is no overall score —
reader engagement is measured and shown alongside.
Reader Engagement
Steady Performance
0.9
/100
4 views
2 readers
AI Quality Assessment
Not analyzed
Readership in this journal
SteadyRanked #206 of 214 articles by views in BMC emergency medicine
Most read
Least read
Bar heights use a square-root scale. Only the 120 most-read articles are drawn; the journal has 214 in total.
Mint this article as an NFT
Not yet mintedCreate a permanent, verifiable on-chain record of this article on the Scimatic Network. The NFT is held in your Journament account, and you can withdraw it to your own wallet at any time.
5
SUSD
one-off · no wallet required
Abstract
Ons is weereens bevoorreg om nog ’n uitgawe van In die Skriflig aan ons lesers aan te bied. In hierdie uitgawe gee die bekende Potchefstroomse filosoof, B.J. van der Walt perspektiewe oor ’n Christelike samelewingsbeskouing. Hierdie tema is vir die gere- formeerde teologie van die uiterste belang, veral in die huidige tydsgewrig in Suid-Afrika waarin die godsdiens enersyds so maklik vergeestelik en andersyds so maklik veramptelik word. Dit is nodig dat ons weer wetenskaplik besin oor die aard en roeping van verskillende samelewingsverbande binne die koninkryk van God. Veral is die sosiale roeping van die geïnstitueerde kerk weer van belang soos blyk uit die teoenemende politieke rol wat kerke begin inneem as deel van die burgerlike samelewing se konfrontasie met die sterk sentrale regering. Is dit byvoorbeeld die taak van kerke om as moniteerders op te tree by verkiesings in buurlande en in hoe- verre moet die kerke hulle besig hou met voorgestelde wetgewing? Gaan dit nog om kerklike sake op ’n kerklike wyse soos art. 30 van die Dortse kerkorde bepleit? Hopelik stimuleer die besinning van Van der Walt diepsinnige nadenke oor die saak in gereformeerde kringe.
| Reference Key |
office2008ineditorial
Use this key to autocite in the manuscript while using
SciMatic Manuscript Manager or Thesis Manager
|
|---|---|
| Authors | ;Editorial Office |
| Journal | BMC emergency medicine |
| Year | 2008 |
| DOI |
10.4102/ids.v42i1.254
|
| URL | |
| Keywords |
Citations
No citations found. To add a citation, contact the admin at info@scimatic.org
Comments
No comments yet. Be the first to comment on this article.