die vrou in die kerkgeskiedenis
Clicks: 71
ID: 221074
1980
Article Quality & Performance Metrics
Overall Quality
Not rated
Combines reader engagement with the AI quality analysis. This
article has not been analysed, so there is no overall score —
reader engagement is measured and shown alongside.
Reader Engagement
Popular Article
21.0
/100
71 views
1 readers
AI Quality Assessment
Not analyzed
Readership in this journal
PopularRanked #166 of 214 articles by views in BMC emergency medicine
Most read
Least read
Bar heights use a square-root scale. Only the 120 most-read articles are drawn; the journal has 214 in total.
Mint this article as an NFT
Not yet mintedCreate a permanent, verifiable on-chain record of this article on the Scimatic Network. The NFT is held in your Journament account, and you can withdraw it to your own wallet at any time.
5
SUSD
one-off · no wallet required
Abstract
Die onderwerp, "Die vrou in die kerkgeskiedenis” is so veelsydig as die lewe self en die eerste vraag wat opduik is: "Waar begin die kerkgeskiedenis?” Daaroor het in boeke wat in die dertigerjare van hierdie eeu geskryf is, geen eenstemmigheid geheers nie. In ’n beknopte geskiedenis van wat Spoelstra vir katkisante geskryf het, verduidelik hy dat die kerkgeskiedenis by Adam en Eva begin, terwyl in hul "Kerkgeskiedenis vir ons Volk” A. M. Kriel en G. B. A. Gerdener skryf dat die kerkgeskiedenis op die Pinksterdag begin. (Hiermee stem S. du Toit asook Spoelstra, Pont en Keet saam). G. S. Wegener sê in "Die Lewende Kerk” dat dit op Golgotha "in vertwyfeling, wanhoop en vrees” begin. Maar nou wil ek as "leek” en miskien as "ketter” van al hierdie geleerde uitsprake verskil. Vir my begin die kerkgeskiedenis met die opstanding van Christus uit die graf, toe Hy volgens Job. 20:7 aan Maria gesê het: "Gaan na my broeders en sê vir hulle: "Ek vaar op na my Vader en julle Vader en na my God en julle God”.
| Reference Key |
boeseken1980indie
Use this key to autocite in the manuscript while using
SciMatic Manuscript Manager or Thesis Manager
|
|---|---|
| Authors | ;A. Boeseken |
| Journal | BMC emergency medicine |
| Year | 1980 |
| DOI |
10.4102/ids.v14i53.754
|
| URL | |
| Keywords |
Citations
No citations found. To add a citation, contact the admin at info@scimatic.org
Comments
No comments yet. Be the first to comment on this article.