ondersoek na ’n teoretiese onderskraging van boekkuns: die toepassing van bakhtin se dialogisme en heteroglossia op geselekteerde voorbeelde van kunstenaarsboeke
Clicks: 189
ID: 165230
2012
Article Quality & Performance Metrics
Overall Quality
Not rated
Combines reader engagement with the AI quality analysis. This
article has not been analysed, so there is no overall score —
reader engagement is measured and shown alongside.
Reader Engagement
Steady Performance
30.0
/100
189 views
11 readers
AI Quality Assessment
Not analyzed
Readership in this journal
SteadyRanked #73 of 194 articles by views in Analytical chemistry
Most read
Least read
Bar heights use a square-root scale. Only the 120 most-read articles are drawn; the journal has 194 in total.
Mint this article as an NFT
Not yet mintedCreate a permanent, verifiable on-chain record of this article on the Scimatic Network. The NFT is held in your Journament account, and you can withdraw it to your own wallet at any time.
5
SUSD
one-off · no wallet required
Abstract
Onlangse navorsingsprojekte en konferensies oor boekkuns het gereageer op Johanna Drucker se oproep in 2005 dat noodsaaklike navorsingswerk gedoen moet word om ’n deegliker teoretiese basis vir die terrein van boekkunsproduksie te vestig. Die deelname van kunstenaars en ander praktisyns van boekkuns veroorsaak dat gesprekke en besprekings noodwendig en voorspelbaar neig na die praktyk en weg van die teorie. In die lig van die behoefte aan die bepaling van ’n toepaslike visie waarvolgens die kunsboek meer eksplisiet, ook teoreties, ondersoek kan word, ondersoek hierdie artikel Stéphane Mallarmé en Marcel Broodthaers se Un coup de dés publikasies, Buzz Spector se simplifiserende Marcel Broodthaers, Ulises Carrion se For fans and scholars alike, en Helen Douglas en Telfer Stokes se Real fiction. Hierdie spesifieke voorbeelde, en hulle onderlinge verbande en dialoog met mekaar, word ondersoek vanuit die perspektief van die Russiese filosoof en literêre teoretikus Mikhail Bakhtin se werk oor dialogisme en heteroglossia (‘ander-tongigheid’). Hierdie begrippe demonstreer die dialogiese, multivokale en veeltongige wisselwerking tussen en binne historiese werke as kultuuruitings. Deur die analise toon ek aan dat hierde begrippe toepaslike en funksionele raamwerke uitmaak vir die analise van spesifieke aspekte wat die teenwoordigheid van kunstenaarsboeke aankondig in die wêreld: selfbewustheid en omvattende diskoers wat wederkerend toepaslik is. Ek stel voor dat Bakthin se idees oor dialogisme en heteroglossie gebruik word as die teoretiese begronding van die kunstenaarsboek as ’n dinamiese visuele taal wat in ’n netwerk van ander tekste staan en deel is van die proses van die eindelose herbeskrywing van die wêreld.
| Reference Key |
paton2012literatorondersoek
Use this key to autocite in the manuscript while using
SciMatic Manuscript Manager or Thesis Manager
|
|---|---|
| Authors | ;David Paton |
| Journal | Analytical chemistry |
| Year | 2012 |
| DOI |
10.4102/lit.v33i1.353
|
| URL | |
| Keywords |
Citations
No citations found. To add a citation, contact the admin at info@scimatic.org
Comments
No comments yet. Be the first to comment on this article.