kinderlektuur en biblioterapie

Clicks: 101
ID: 155397
1985
Article Quality & Performance Metrics
Overall Quality
Not rated
Combines reader engagement with the AI quality analysis. This article has not been analysed, so there is no overall score — reader engagement is measured and shown alongside.
AI Quality Assessment
Not analyzed
Readership in this journal
Popular

Ranked #146 of 194 articles by views in Analytical chemistry

Most read Least read

Bar heights use a square-root scale. Only the 120 most-read articles are drawn; the journal has 194 in total.

Mint this article as an NFT
Not yet minted

Create a permanent, verifiable on-chain record of this article on the Scimatic Network. The NFT is held in your Journament account, and you can withdraw it to your own wallet at any time.

5 SUSD one-off · no wallet required
Abstract
Daar is baie mense, en onder hulle selfs opvoeders, letterkundiges en bibliotekarisse, wat kinderlektuur sien as ’n blote middel vir die kind om die tyd mee te verdryf of om te gebruik vir die genot wat 'n storie gewoonlik bied. In die akademiese wêreld is dit eweneens niks vreemds dat die mening soms bestaan dat die kinderlektuur 'n terrein is wat darem nie werklik geskik is vir ernstige studie of navorsing nie. By die moderne universiteit is dit dikwels vir studente ’n verleentfieid om kinderlektuur te bestudeer, omdat hulle die spot van maats moet verduur as hulle hul met kinderstories ophou. In al hierdie gevalle is die uitgangspunt min of meer die volgende: Watter intelligente en regdenkende mens, wat akademies en intellektueel al 'n bepaalde vlak bereik het, sou verkies om hom met hierdie beuselagtige, eenvoudlge dinge van die kind op te hou as hy in staat is om veel belangriker en ingewikkelder terreine te bestudeer?
Reference Key
lohann1985literatorkinderlektuur Use this key to autocite in the manuscript while using SciMatic Manuscript Manager or Thesis Manager
Authors ;C. Lohann
Journal Analytical chemistry
Year 1985
DOI
10.4102/lit.v6i2.910
URL
Keywords

Citations

No citations found. To add a citation, contact the admin at info@scimatic.org

No comments yet. Be the first to comment on this article.