'n woord van afrilex/a few words from afrilex

Clicks: 194
ID: 153483
2011
Article Quality & Performance Metrics
Overall Quality Improving Quality
0.0 /100
Combines engagement data with AI-assessed academic quality
AI Quality Assessment
Not analyzed
Abstract
Taalpraktisyns wat gemoeid is met leksikografie en terminologie/terminogra-fie werk met standaarde — óf die standaardvariëteit van 'n taal óf standaarde as sodanig.<br />Leksikograwe stel woordeboeke saam deur (gewoonlik) die woordeskat van die standaardtaal te dokumenteer. Sou hulle 'n woordeboek saamstel wat nie die standaardvariëteit van die taal behels nie, word sodanige woordeboek gewoonlik 'n dialekwoordeboek genoem.<br />Terminoloë aan die ander kant dokumenteer terminologie met die doel om vakspesialiste en leke van standaardterme te voorsien wat die ooreen-stemmende begrippe verteenwoordig. In vakgerigte werk is dit baie belangrik om gestandaardiseerde terme te gebruik om eksakte kommunikasie nie alleen tussen vakkundiges onderling nie, maar ook tussen vakkundiges en leke te bewerkstellig.
Reference Key
alberts2011lexikos'n Use this key to autocite in the manuscript while using SciMatic Manuscript Manager or Thesis Manager
Authors ;Mariëtte Alberts
Journal philosophia (philippines)
Year 2011
DOI
10.5788/15-0-32
URL
Keywords

Citations

No citations found. To add a citation, contact the admin at info@scimatic.org

No comments yet. Be the first to comment on this article.