editorial
Clicks: 85
ID: 200569
2007
Article Quality & Performance Metrics
Overall Quality
Improving Quality
0.0
/100
Combines engagement data with AI-assessed academic quality
Reader Engagement
Emerging Content
0.6
/100
2 views
2 readers
Trending
AI Quality Assessment
Not analyzed
Abstract
Met trots bied ons die tweede uitgawe van In die Skriflig van 2007 aan. Ek wil dadelik van die geleentheid gebruik maak om ons administratiewe personeel, met Susan Lourens aan die spits geluk te wens met die puik tegniese afronding van die tydskrif. In die Skriflig het sy plek ingeneem as een van die bekende en wyd- verspreide teologiese tydskrifte in Suid-Afrika. Die publikasie van navorsing in wetenskaplik geakkrediteerde tydskrifte neem toe en daarmee saam debatte, interaksie en nuwe standpuntvorming. In die Skriflig wil steeds poog om in hierdie milieu ’n reformatoriese perspektief te stel. Hierdie perspektief moet wortel in die hoofstroom gereformeerde teologie wat sedert die Reformasie ontwikkel het en nie versand in fundamentalisme of sekularisering nie.Reference Key |
office2007ineditorial
Use this key to autocite in the manuscript while using
SciMatic Manuscript Manager or Thesis Manager
|
---|---|
Authors | ;Editorial Office |
Journal | BMC emergency medicine |
Year | 2007 |
DOI | 10.4102/ids.v41i2.301 |
URL | |
Keywords |
Citations
No citations found. To add a citation, contact the admin at info@scimatic.org
Comments
No comments yet. Be the first to comment on this article.